5/5 - (1 vote)

 

Established in 1996, Weddings by Francois is the perfect match for your most memorable day. We create sparks of passionately crafted, everlasting bliss. We endeavour to perfect every detail of your vision, to ensure magical, ineffable moments.

Our devotion to your long-awaited day, will leave you with the pure, lingering feeling of joy and immutable memories.

As a versatile event planning company, we offer a centralized space to mould every required attribute to your day. We will ensure that all planning, flowers, décor and events attire is specially crafted to your needs. This creates solace in knowing that your unique theme is fulfilled within every detail of your event.

And then, like a crisp summer rain after a long drought, your day will forever be unforgettable.

‘n Perfekte troudag is elke bruidspaar se droom, maar die realiteit kan baie stresvol wees, selfs wanneer dit ‘n tweede troue is, soos in ons geval. Ek ken Francois baie jare en beide my dogters se troues is deur Weddings by Francois beplan en gereël en ons was hoogs tevrede met alles wat hy en sy span gedoen het. Uit ervaring, was dit vanselfsprekend dat ons weer van sy dienste gebruik sou maak vir ons eie troue. Omdat ek volle vertroue in sy vernuf gehad het, het ek alle beplanning aan hom oorgelaat. Die venue, die kleurskema, die tema en die verloop van die seremonie wat hy voorgestel het, het perfek gepas by dit wat ons in gedagte gehad het. Francois het selfs my rok stylvol ontwerp en met fyn detail gemaak – ek kon vir niks beter vra nie.

Dis ‘n plesier om saam met Francois te werk – sy kreatiwiteit is nie aangeleer nie, dis ‘n talent waarmee hy gebore is. Hy gebruik dit kunstig en met entoesiasme; enige tema – van die Middeleeue tot ‘n “Winter Wonderland” – is vir hom moontlik. Hy is geduldig en is bereid om voortdurend aanpassings te maak, soos wat nuwe idees opduik. Selfs wanneer die begroting beperk is, sal hy met sukses saam met elke nuwe paartjie beplan aan hulle droom-mooi dag. Hy streef met passie daarna om elke bruidspaar by te staan vir ’n kommervrye dag saam met familie en vriende! – Elmarie Cronje

CONTACT DETAILS

Contact Person: Francois
Email: [email protected]
Contact Number: +27 (0)76 010 4747
Website  Facebook  Instagram